welkom by die
witbul old boys klub
Alhoewel die Witbul Old Boys eers in 2020 offisieel sy herlewing ondergaan het, is die geskiedenis van die klub amper so oud soos Monnas self. In 1931 is die eerste Monnas Old Boys klub tot stigting gebring, Mnr. Brink die voorsitter. Die lidmaatskap van ons klub bestaan uit passievolle Oud-Monument rugbyspelers wat die wittrui oor hulle kop getrek het, wat onbaatsugtig ondersteun en terug ploeg in ons Alma Mater en groter Wesrand gemeenskap as ‘n geheel.
Volgende Wedstryd: 16/03/24, Monnas VS Welkom Gim
Day(s)
:
Hour(s)
:
Minute(s)
:
Second(s)
AANDAG: Algemene Jaar vergadering is die 7de Februarie 2024 om 18:30 in die Varia.
Klub Nuus
Monnas Witbul Old Boys – Laerskole Rugby Kliniek
Ons weet julle jong bulletjies sien uit na die rugby seisoen van 2024! Monnas se Witbul Old Boys is trots om ons eerste rugby klinieke aan te bied en julle aan die gang te kry in die voor-seisoen! Klinieke vind plaas elke Vrydag tussen 15:00 - 18:00 vanaf 26 Januarie...
Witbul Old Boys – Algemene Jaar Vergadering
Opkomende Program
Algemene Jaar Vergadering:
Datum sal besvestig word …Lees Meer
Wittrui Braai:
November 04 @ 6pm …Lees Meer
Oor Die Witbul Old Boys
MISSIE
1. Om rugby in sy ondernemings te ondersteun en te bevorder soos die behoeftes hom versoek.
2. Om die skool in sy ondernemings te ondersteun en te bevorder soos die behoeftes hom versoek
3. Om die waardes, tradisies en kultuurgoedere van die Witbul te beskerm, te bevorder en te implementeer tot voordeel van Monnas in geheel.
4. Om n ondersteuningsbasis daar te skep vir rugbyspelers van die skool.
5. Om terug te gee aan die rugby en die skool en niks terug te verwag nie.
6. Om n WOB databasis op te bou en limaatskap te bevorder.
7. Om jaarlikse WOB byeenkomste te reel.
Rugby Seisoen Program – 2024
April 20: Weg, Helpmekaar VS Monnas
April 27: Weg, EG Jansen VS Monnas
Mei 11: Tuis, Monnas VS Menlopark
Mei 18: Tuis, Monnas VS Noordheuwel
Jun 01: Weg, Marias Viljoen VS Monnas
Jul 20: Weg, Nelspruit VS Monnas
Jul 27: Tuis, Monnas VS Garsfontein
Aug 03: Tuis, Monnas VS Rustenburg
Aug 10: Tuis, Monnas VS Waterfkloof
Aug 17: Semi-Finaal
Aug 24: Finaal
Maart 22 – Maart 26: Affies (Noord-Suid Toernooi), Monnas VS Paarl Gimnasium & Monnas VS Durbanville
Maart 28 – April 1: Durban (Kearsney Easter Festival), Monnas VS Framesby & Monnas VS Westville
Mei 1 – Mei 4: Kimberley (Wildeklawer Toernooi), Monnas VS Paul Roos & Monnas VS Boland Landbou
Maart 9: Tuis, Monnas (B&C) VS Ermelo
Maart 16: Tuis, Monnas VS Welkom Gimnasium
Mei 25: Weg, Grey College VS Monnas
Julie 13: Tuis, Monnas VS Jeppe
24-29 Junie: Monnas
24/06/2024
SWD VS Valke
Boland VS Luiperds
Eastern Province VS Border
Western Province VS Sharks
25/06/2024
Western Province XV VS Griquas
Pumas VS Limpopp Bulls
Free Sate VS Griffons
Lions VS Bulls
TBD
Maart 2: Tuis
Klub Projekte
Hulpfonds
Die Witbul Old Boys Hulphonds is daar om ons minder bevoorregte Monnas kinders asook die groter Wesrand gemeenskap te ondersteun. Lees hieronder oor hou jy kan help om ‘n verskil te maak.
Rugby Akademie
In 2024 loods ons die Witbul Old Boys rugby akademie, ons fokus geplaas op die bevordering en groei van die geliefde sport by ons plaalike Laerskole en gemeenskap.
Sluit Aan
Die Witbul Old Boys klub kidmaatskap is gereserveer vir alle oud-Monnas rugbyspelers. Maak ‘n verskil en raak deel van die klub!
Klub Komitee
Herstig in 2020 deur 5 Monnas Old Boys, het die komitee intussen reeds gegroei tot 12. Elke komitee lid het sy eie portfolio, ontmoet hulle hieronder!
Klub Blog
Ons klub blog sal gereeld opgedateer word met informasie, nuus, videos en rebrieke. Bly ook op datum met enige opkomende aktiwiteite ens.