Ons wil net as komitee baie dankie se vir Tristan Dullisear en sy familie vir die borg van die prys vir die Witbul Old Boys! #secondtonone!

Koop ‘n R250 lootjie (slegs 500 beskikbaar)

& staan ‘n kans om die volgende te wen:

6 x nagte akkommodasie by Zebula Golf Estate & Spa

8 x persone, 4x slaapkamer en-suite huis

Geriewe:

lugversorging, private swembad en braai area, golf, spa, game drives ens.

Geldig vir 18 maande vanaf Februarie 2024

WAARDE VAN PRYS: R30 000

Sluiting Datum: 28 Februarie 2024

Naam: Witbul Old Boys

Bank: FNB

Rek no: 62873640786

Tak Kode: 210835

Verwysing: ZEB – Naam&Van