Klubhuis Projek Fondsinsameling

Ons wil net as komitee baie dankie se vir Tristan Dullisear en sy familie vir die borg van die prys vir die Witbul Old Boys! #secondtonone! Koop ‘n R250 lootjie (slegs 500 beskikbaar) & staan ‘n kans om die volgende te wen: 6 x nagte akkommodasie by...

Monnas is gasheer van Cravenweek 2024!

In 2024 sal die Cravenweek plaasvind op Die Ras! Monnas sou in ons 100 bestaansjaar reeds gasheer speel, maar weens Covid het dit nie realiseer. Ons sien uit om die land se top rugbyspelers en unsies te verwelkom by ons tuiste.  Die Craven week sal plaasvind vanaf...