by Trompie Van Der Berg | Jan 10, 2024 | Uncategorized
Ons weet julle jong bulletjies sien uit na die rugby seisoen van 2024! Monnas se Witbul Old Boys is trots om ons eerste rugby klinieke aan te bied en julle aan die gang te kry in die voor-seisoen! Klinieke vind plaas elke Vrydag tussen 15:00 – 18:00 vanaf 26...
by Trompie Van Der Berg | Dec 9, 2023 | Uncategorized
Groot dank gaan aan Wynand “Bees” Moolman vir die informasie bymekaar maak, deel en bewaar, sowel as die Old Boys wat die informasie gate vul. Meeste Monumentare sal se dat Monnas in hulle bloed is. Vir ander is dit ‘n “family affair”!...
by Trompie Van Der Berg | Dec 6, 2023 | Uncategorized
Vanoggend is die foto gedeel op die Witbul Old Boys groep uit die argiewe van Mnr. Wynand Moolman. Op die foto is die Wesrand o/12 span van 1995 met 10 x Witbulle en ‘n coach! In die foto onder andere Dok Jano De Beer wat ons huidige Witbulle spandokter is asook...
by Trompie Van Der Berg | Dec 4, 2023 | Uncategorized
In 2021 is oud-Monumentaar Nandre Burger, ingesluit in die T20 Proteas span. Monnas se eerste Protea! Nou wens ons Nandre geluk met sy insluiting in al drie Proteas spanne (T20, ODI, Toets), baie geluk Nandre! Eenmaal ‘n Monumentaar, Altyd ‘n Monumentaar!...