Witbul
  • Tuis
  • Ons Klub
    • Klub Komitee
    • In Memoriam
    • WOB Besigheid Netwerk
    • Sluit Aan
    • Klub Projekte
      • Rugby Akademie
      • Klub Huis
      • Hulpfonds
  • Klub Blog
  • Sport Program 2024
  • Kontak Ons
Select Page

Juffrou Este Pienaar se 10de Monnas Admin Beker Finaal!

by Trompie Van Der Berg | Aug 30, 2022 | Uncategorized

Ek se al dekades dat een ding wat jy nooit moet onderskat, die magic wat ‘n Este Peinaar geesvang of ondersteuning langs die veld na die partytjie toe bring nie! Hoe bevoorreg is ons nie om Juffrou Este Pienaar vir al 10 x Monnas Admin beker finaal wenne langs...

Ons groet Michael “Mobi” Dick!

by Trompie Van Der Berg | Apr 8, 2022 | Uncategorized

Ons Hoof Mnr. Johan Calitz, gekies as SA Skolerugby keurder!

by Trompie Van Der Berg | Nov 23, 2021 | Uncategorized

Baie geluk vanaf die Witbul Old Boys aan ons skoolhoof, Mnr. Calitz, wat gekies is as keurder van SA Skolerugby! Voorwaar iets om op trots te...

Seuns & Dogters badkamers word opgradeer!

by Trompie Van Der Berg | Nov 23, 2021 | Uncategorized

Ons wil vir Witbul Old Boy, Sam Krynauw, ongelooflik dankie se vir die opgradering van die seuns en dogters badkamers by Monnas. Instede van net fondse skenk wou Sam graag persoonlik betrokke wees by ‘n projek wat investeer in Monnas se fasiliteite, wat elke huidige...

Die geskiedenis van die Martin Brink saal.

by Trompie Van Der Berg | Nov 11, 2020 | Uncategorized

Mnr Martin Brink was een van die eerste twee onderwysers wat in 1921, met die skool se opening, permanent aangestel is. Hy word in 1939 as hoof aangestel en tree in 1955 af. Sy nalatenskap was by uitstek die toenemende ontwikkeling van Monnas op alle gebiede, sowel as...

Ons 1ste Witbul Old Boys ken-mekaar-kuier!

by Trompie Van Der Berg | Nov 7, 2020 | Uncategorized

Die ou manne kan nog! Namens die Witbul Old Boys komitee wil ons vir elke man dankie se vir sy teenwoordigheid en support gisteraand by die ken-mekaar-kuier. Die opkoms was fantasties en ons het so rondom 60 manne gedraai in totaal. As jy rugby gespeel het vir Monnas,...
« Older Entries
Next Entries »

Recent Posts

  • Monnas Witbul Old Boys – Laerskole Rugby Kliniek
  • Witbul Old Boys – Algemene Jaar Vergadering
  • 103 Jaar van ‘n wenkultuur, tradisie en trots…
  • Monnas in die bloed!
  • Wesrand 1995 o/12 span gelaai met Monumentare!

Recent Comments

  1. Beverly on Monnas Witbul Old Boys – Laerskole Rugby Kliniek
  2. Cindy on Monnas Witbul Old Boys – Laerskole Rugby Kliniek
  3. Angelique Prinsloo on Monnas Witbul Old Boys – Laerskole Rugby Kliniek
  4. Rohanet on Monnas Witbul Old Boys – Laerskole Rugby Kliniek
  5. Deborah on Monnas Witbul Old Boys – Laerskole Rugby Kliniek
  • Facebook
  • Instagram