Die welstand van ons Monnas kinders maar ook die van ons gemeenskap le na aan die hart vir die Witbul Old Boys Klub. Ons het dus ‘n Hulpfonds gestig wat aangewend word in tye van nood en word op individuele basis gekwalifiseer.
Jy hoef nie deel te wees van die klub om by te dra tot die fonds, enige hulp word opreg waardeer.
Om ‘n bydrae te maak tot die fonds, gebruik asb. die bank besonderhede hieronder:
Naam/Name: Witbul Old Boys
Bank besonderhede/Banking details: First National Bank
Rekening No. / Account No: 62873640786
Tak kode / Branc: 210835
Swift kode / code: FIRNZAJJ
Verwysing / Reference: HULPFONDS
Stuur asb. bewys van betaling aan Ryno Hartman ryno@hartman.co.za.
