
Ek se al dekades dat een ding wat jy nooit moet onderskat, die magic wat ‘n Este Peinaar geesvang of ondersteuning langs die veld na die partytjie toe bring nie! Hoe bevoorreg is ons nie om Juffrou Este Pienaar vir al 10 x Monnas Admin beker finaal wenne langs die veld te kon he nie, vanaf 1953 tot nou in 2022! En hoe meer bevoorreg om as Witbul Old Boys klub vir Juffrou deel te he as ons heel eerste erelid! Vra maar vir elke seun hoe kosbaar daardie handgeskrewe briefie van bemoediging vanaf ons liewe Juffrou was, meeste bewaar hom tot vandag nog soos goud! Mag die Here Juffrou nog 10 x Admin beker wenne vir ons spaar! Juffrou is #secondtonone #witbuloldboys4life