by Trompie Van Der Berg | Nov 22, 2023 | Uncategorized
In 2024 sal die Cravenweek plaasvind op Die Ras! Monnas sou in ons 100 bestaansjaar reeds gasheer speel, maar weens Covid het dit nie realiseer. Ons sien uit om die land se top rugbyspelers en unsies te verwelkom by ons tuiste. Die Craven week sal plaasvind vanaf...
by Trompie Van Der Berg | Oct 23, 2023 | Uncategorized
Alhoewel die Witbul Old Boys klub eers in 2020 offisieel sy herlewing ondergaan het, is die geskiedenis van die klub amper so oud soos Monnas self. In 1931 is die eerste Monnas Old Boys klub tot stigting gebring, Mnr. Brink die voorsitter. In die eerste bestaansjaar ...
by Trompie Van Der Berg | Oct 9, 2023 | Uncategorized
Dit is weer tyd vir Monnas Rugby se Wittrui-braai! Daar is slegs beperkte tafels beskikbaar, so maak seker jy bespreek jou plek ASAP by Wynand Moolman (082 307 7061). Gasspreker is Witbul Old Boy en Oud-Springbok, Brendan...
by Trompie Van Der Berg | Jul 18, 2023 | Uncategorized
Wibul Old Boy en Witbul senter, Donavan Van Vuuren het bietjie by die Varia kom kuier al die pad vanaf China. Hier staan hy langs sy eie Barbarians trui wat in die Varia hang. Donavan is ook een van ons gereelde ondersteuners van die Witbul Old Boys Hulpfonds wat vir...
by Trompie Van Der Berg | May 3, 2023 | Uncategorized
Trotse rugbyskole se beeld word gebou op die skool se geskiedenis en veral die tradisies en gebruike wat deur die jare ingestel en instand gehou word. Die jaarlikse Malcullum Marx gedenkwedstryd is een van Monnas se mooi tradisies wat nou al byna 30 jaar plaasvind....
by Trompie Van Der Berg | Apr 12, 2023 | Uncategorized
In die laat 70’s kom die Witbulle naam tot stand. Geliefd onder vele, gevrees deur nog meer! Die foto is geneem in 1980 gedurende die finaal tussen Monnas en Hugenote op die Pam Brink stadion. Die banier word gedra deur Warren Holtzhausen (Regs) en Christo Nel...
by Trompie Van Der Berg | Mar 14, 2023 | Uncategorized
Vir die eerste keer in dekades het ons by Monnas weer ‘n 6de senior rugby span die jaar. Dit is ‘n testament van die hudige coaching staf en betrokkennes se harde werk en investering in ons seuns en ons rugby kultuur as ‘n geheel! As Witbul Old Boys klub is deel van...
by Trompie Van Der Berg | Sep 23, 2022 | Uncategorized
Click gerus op die JAARBLAD KOPIE link hieronder om ‘n PDF weergawe af te laai. JAARBLAD KOPIE ‘n Belangrike deel van die konstitusie van die Witbul Old Boys klub is die behoud van die skool se tradisies en geskiedenis, ‘n mandaat wat ons met erns na...
by Trompie Van Der Berg | Aug 30, 2022 | Uncategorized
Ek se al dekades dat een ding wat jy nooit moet onderskat, die magic wat ‘n Este Peinaar geesvang of ondersteuning langs die veld na die partytjie toe bring nie! Hoe bevoorreg is ons nie om Juffrou Este Pienaar vir al 10 x Monnas Admin beker finaal wenne langs...