by Trompie Van Der Berg | Nov 23, 2021 | Uncategorized
Baie geluk vanaf die Witbul Old Boys aan ons skoolhoof, Mnr. Calitz, wat gekies is as keurder van SA Skolerugby! Voorwaar iets om op trots te...
by Trompie Van Der Berg | Nov 23, 2021 | Uncategorized
Ons wil vir Witbul Old Boy, Sam Krynauw, ongelooflik dankie se vir die opgradering van die seuns en dogters badkamers by Monnas. Instede van net fondse skenk wou Sam graag persoonlik betrokke wees by ‘n projek wat investeer in Monnas se fasiliteite, wat elke huidige...
by Trompie Van Der Berg | Nov 11, 2020 | Uncategorized
Mnr Martin Brink was een van die eerste twee onderwysers wat in 1921, met die skool se opening, permanent aangestel is. Hy word in 1939 as hoof aangestel en tree in 1955 af. Sy nalatenskap was by uitstek die toenemende ontwikkeling van Monnas op alle gebiede, sowel as...
by Trompie Van Der Berg | Nov 7, 2020 | Uncategorized
Die ou manne kan nog! Namens die Witbul Old Boys komitee wil ons vir elke man dankie se vir sy teenwoordigheid en support gisteraand by die ken-mekaar-kuier. Die opkoms was fantasties en ons het so rondom 60 manne gedraai in totaal. As jy rugby gespeel het vir Monnas,...
by Trompie Van Der Berg | Nov 4, 2020 | Uncategorized
Daar is destyds van die ROOI geboue gepraat (die eerste skoolgeboue wat in 1935 ingewy is en in die 80’s tot Nasionale Monument verklaar is) en die BLOU geboue wat toe in die 50’s bygekom het. ‘n Destydse kultuur onderwyser, Mnr. Jan Cronje, bekend...
by Trompie Van Der Berg | Oct 21, 2020 | Uncategorized
Ons deel graag met U die klok-tradisie wat in 2005 ingestel is as ‘n nuwe tradisie saam met die oprigting van die replika Paardekraal Monument op ons gronde. Die klok wat aan die Monument hang word 5-keer gelui as simbool van elke jaar van Hoërskool lewe en vind...