In 2024 sal die Cravenweek plaasvind op Die Ras! Monnas sou in ons 100 bestaansjaar reeds gasheer speel, maar weens Covid het dit nie realiseer. Ons sien uit om die land se top rugbyspelers en unsies te verwelkom by ons tuiste. 

Die Craven week sal plaasvind vanaf 24-29 Junie 2024. 

Die program is soos volg:

Dag 1:

SWD VS Valke

Boland VS Luiperds

Eastern Province VS Border

Western Province VS Sharks

Dag 2: 

Western Province XV VS Griquas

Pumas VS Limpopp Bulls

Free Sate VS Griffons

Lions VS Bulls

#secondtonone