In 2021 is oud-Monumentaar Nandre Burger, ingesluit in die T20 Proteas span. Monnas se eerste Protea!

Nou wens ons Nandre geluk met sy insluiting in al drie Proteas spanne (T20, ODI, Toets), baie geluk Nandre! Eenmaal ‘n Monumentaar, Altyd ‘n Monumentaar! Maak skade teen Indie, ons is bankvas agter jou!