Vanoggend is die foto gedeel op die Witbul Old Boys groep uit die argiewe van Mnr. Wynand Moolman. Op die foto is die Wesrand o/12 span van 1995 met 10 x Witbulle en ‘n coach! In die foto onder andere Dok Jano De Beer wat ons huidige Witbulle spandokter is asook Mnr. Wynand Moolman wie almal natuurlik ken! Op die foto ook oud-Monumentaar  en Springbok, Jacques Fourie.

Witbulle in die foto:

Agter: 1 van links – Tommie Wessels, 2de – Jano de Beer,  4de – Sidney Coreia Do Rebiero, 5de – Jonathan vd Schyff, 6de – Erik Bartman.
Middel: tweede van links – Lebeau Botha, vierde – Jaques Fourie, 5de – Dewald Pretorius, 6de – Garth Wheeler, voor – Jean Tiedt, heel regs – Coach Wynand Moolman