Wibul Old Boy en Witbul senter, Donavan Van Vuuren het bietjie by die Varia kom kuier al die pad vanaf China. Hier staan hy langs sy eie Barbarians trui wat in die Varia hang. Donavan is ook een van ons gereelde ondersteuners van die Witbul Old Boys Hulpfonds wat vir ons kinders se welstand gaan en het ook baie terug geploeg in die opgradering van HP Koshuis. Dankie vir jou Donavan!