
Ons weet julle jong bulletjies sien uit na die rugby seisoen van 2024! Monnas se Witbul Old Boys is trots om ons eerste rugby klinieke aan te bied en julle aan die gang te kry in die voor-seisoen!
Klinieke vind plaas elke Vrydag tussen 15:00 – 18:00 vanaf 26 Januarie tot 23 Februarie op Monnas se tuisveld, Die Ras. Alle ouderdomme tussen 6 – 13 jaar oud is welkom, elke ouderdomsgroep sal in sy eie groepie werk.
Klinieke is GRATIS!
Elke speler ontvang ‘n oefen T-hemp.
Van Monnas se Springbokke en Provinsiale URC spelers sal teenwoordig wees om met die kinders te werk, sowel as ons 1ste Span afrigter Tjaart Van der Walt en van ons Witbulle.
Datums van Klinieke:
26 Januarie, 2 Februarie, 9 Februarie, 16 Februarie, 23 Februarie
6 – 7 Jaar: 15:00 – 16:00
8 – 10 Jaar: 16:00 – 17:00
11 – 13 Jaar: 17:00 – 18:00
Hy het Full Back gespeel in Gauteng laas jaar maar ook laaste games op flank gesit ek dink sal goed wees om te onderskei watter posisie hom sal pas.
Baie opgewonde en baie dankie vir die!!
Daar is van die beste afrigters teenwoordig op die dag, sien uit om met jou seun te werk!
Will be good for the boys
Hi skie sons het bq laat geregistreer kan die seuns ng kom vandag as ek vanoggend eers geregistreer het
Will be goog for the boys
I would like to see my son improve his rugby skills and becoming a good rugby player.
My son plays good rugby ,he is called “Beast so I want him to be the best in the rugby field.
He loves rugby too much.
You guys are doing a great job for them.Thank you
Thank you
I would like my son to improve his skills
Hy is baie greetig om te leer maar benodig baie hulp en ons is bereid om te ondersteun waar nodig. Hy het spoed en kan nogal n bal skop. Glo met jul wyse van tegniek leer sal hy vinniger ontwikkel. Ek glo hy kan ander posisies ook aanpak soos scrummie of losskakel.
Sien uit en dankie vir die geleentheid om die laaities tou wys te maak.
Juan is baie lief vir rugby. Ek glo hy gaan baie nuwe dinge leer. Dankie dat jul tyd op offer om met die seuns te werk en hul te laat groei.
Ons sien baie uit
Dis awesome
On is super excited
Thank you
Wonderlike idee.
Dit is vir ons ‘n voorreg!
Great to see people give back to the gam
Daylen rugby is tops
Seuns gaan baie baat hier uit
Laerskool rugby trots
Rugby bo
Se ons ook!
Senter of Buitevleuel
Baie dankie
Groot plesier, sien julle binnekort!
Baie dankie vir die geleentheid en sterkte met die reelings.
Baie dankie, dit gaan ‘n grote wees!
Rugby 2024
Ons sien ook baie uit na die komende seison!
Baie dankie vir die geleentheid vir ons kids
Ons sien uit daarna om julle by ons te verwelkom!
Trompie my seun wil graag skrumskakel speel maar Sal sy eerste wees. Baie goeie spoed
Baie dankie dat vir die geleendtheid, my seun is baie opgewonde om deel te neem aan die Kliniek. Groete Christa
Ons sien uit daarn aom julle saam ons op Die Ras te he!
Baie dankie vir als wat julle vir die kinders doen
Die voorreg is ons s’n!
Ek stuur vir jou ‘n vaskop, Trompie.
Lekker my vriend! Sien uit om jou en jou seun by ons te he!
Baie dankie vir hierdie amazing geleentheid.
Die voorreg is ons s’n!
Thank you
Watter great geleentheid! Vreeslik dankie.
Hy is tans regterslot maar sy hart is by vleuel.
Hoop die kliniek maak deure oop vir hom sy droom is om ‘n springbok te wees.
Seuns gaan baie baat hier uit
Awesome baie dankie
Baie dankie vir i fantastiese geleentheid vir ons seuns julle is tops!!
Ek is nie sekker water posisie Hy speel nie
Hi
Thank you so much
Hi hi
My son played for under 12 central A,He is part of the lions under 12A,Best rugby player @Boskop primary,He won player of the year for last year at Boskop in 2023